We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Verspeelde Tyd

by VleesAnker

supported by
mourner
mourner thumbnail
mourner Wickedly weired and sophisticatedly evil. Especially enjoyable are the guitar melodies which are all (dissonant or not) hypnotic like the chant of the sirens. Listening to VleesAnker is most certainly no "Verspeelde Tyd". Favorite track: Skeur Sonder Rede.
Waldmark
Waldmark thumbnail
Waldmark Uithoekswartkunst van
Vleesanker🤘🏻
vir Saligheid van Siel🖤

Ik dank vir boodskap:
nog oppad?
ooh, kan nie wacht nie ❗️

bmurator
bmurator thumbnail
bmurator South African Black Metal. I used to think I needed the lyrics... But when the music is so very passionate & expressive & intense that you feel an understanding of the emotions behind it all - you are already there so... :) Wow! I am so looking forward to more! Thanks L.D! Highly recommended!!! Favorite track: Verspeelde Tyd.
more...
/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

1.
voetval vind ritme vermy die mure stuur die vleesgod in sy moer onthou die woestyn nog te goed vind spoed in volharding godspoed en deernis tot die patroon jou blind maak en die vleesgod weer mak raak tot jy skeur sonder rede onheilspellende winde dra soete geur—ontmoksha medisyne staking van spanning van spiere wat bult van weerstand en wilskrag gifwalms verdoesel die seintoring vat die kronkels al hoe wyer skerp rotse skrams gemis vlees vergeet nie marseer sonder aanhuts vinniger as die eerste keer bloedbelope oë slyp teen die koue son mirage sweef op die naakde horison gladde fokuspunt versteende woud verwelkom ‘n bekende grys gesig gladde fokuspunt jy het van beter geweet toe nie. altyd opsoek na mede-gekruisigdes om momentum voort te hou met minimale skuld erkenning, misken die hulpgeeste met hul redding en hul toevlug, kap kop teen die muur van medelye slaan jou vuiste stomp want wonde kort medisyne, en om genees te word is om verskoning prys te gee
2.
Lapis Inanis 03:30
‘n gebarsde aar bloedrooi, altyd daar die juweel van onwetendheid in die hoek van my visie die raam van die skerm die tralies waaragter die sinsbedrog gepleeg word moenie torring nie nes jy ‘n stikfout voel en tussen duim en vinger, ‘n los skakel vasknyp en stadig daaraan trek dan tuimel daar ‘n gat so groot soos jou heelal by die onderkant uit met reënwoude aan’t vlam en sielsiektes en die lyk van elke walvis, oerangoetang en kind en die leë oë van die hoere in beheer en die leervel van hul hoerslawe en nêrens om te gaan met die meulsteen van hoerdery om die nek nie moenie torring nie vernouing is oorlewing sterwend opsoek na een rede vir die haat en lyding wat die lewendes op mekaar uitspuug elke griesel daarvan elke minuut moenie torring nie vernouing is oorlewing
3.
versteende woud ‘n kontras in die woestyn landskap die beendere van verspeelde tyd wonde self toegedien spoel oor op dorre aarde klokke se binnegoed vasgeroes in leë ewigheid kinetiese armoede stowwerige onenigheid bodem van klei ondeurdringbaar eis stukrag bewende vingers vind groewe van weerstand spiere wat al jare wegkwyn hyg in middernagson ‘n halwe lyk is ontgin gade geslaan op oranje horison klompvoet skuifel sleep na redding die ryk se vaal kleure pas nie meer nie verafsku deur die koninklikes jy lyk nie soos jou fotos nie net die ander lyke verstaan grys soos ou hout tande vir jare verstomp op klip vaal rooi verskyn weer onder ou vlees gees keer terug na sy houer nalate gee rede
4.
Kleindood 11:38
ontblote klowe met bodems van vel sporadies beboomde rye gryswoud huiwerige blaasbalk stook ‘n yl kooltjie al hoe meer brandstof vir al hoe minder beweging pote skuifel onseker oë blink en verdof flitse in die lui gety van lusiditeit vlekke van vrees vermiljoen in groen poele gips figure reik pleitend na bo dring deur jou meniskus van is as die gety sink en tyd se wrede middelganger ‘n pond gees nader aan die vuur sleep jou deel gespeel in die tolbos van bestaan jou deel verspeel... skaduvingers eis jou silhoeëet redes vir vasklou verdwyn oor die horison soos medelyers spoel uit oor die x-as van ‘n verborge landskap limiete flou gekarteer en sporadies verleng in vryhand potlood jy is ver bo die sensus gemiddeld ver van die uitplatting aan die ander kant van die klok se bult van die stilte ons roepe word al flouer in jou liggaam se troebel noodtoestand anemiese beweging ‘n swartlong kug en verkyk oë spoorsnyer in jou spesie se buitebaan jou gesig gaan by my spook soos die nabeeld van die son agter my ooglede na jy weg is

about

limiete flou gekarteer
en sporadies verleng
in vryhand potlood

VleesAnker (lit. 'FleshAnchor') is the initial embodiment of an ongoing alchemical process - the transmutation of the human soul from earth, to air, to ether.

Time is the litmus test against which this becoming is measured. Felt time exists only as a product of the subjective mechanisms which keep watch over it—the clock speed of grey matter, the hysterical metronome of doing-as-being, the external spectacle of ersatz meaning.

Transcendence of the lower self necessarily involves the cessation of perceived time. Only by firing outside of time can the higher self be realized—the slippage of time in the flow state of the alchemist in his Great Work, the suspension of time in glimpses of rapture, the subjective end of time in organic death.

Though the connotation of 'Verspeelde Tyd' is wasted time, the literal translation is played-with time. There are processes by which we bend the arc of time to meet the observer behind our eyelids. For these processes to be intentional and persistent, a transfiguration of being must first be undertaken. In the absence of this transfiguration, being lies prostrated before the countless chronophages that gnaw at the edges of conscious experience. Verspeelde Tyd consists of four movements, each of which investigates an aspect of abuse of the subject's time allotment.

May these four movements be a reprisal, however fleeting, against the trappings of the lower self.

Only by conquering ourselves can we transcend the illusion of time and become what we are.

credits

released December 16, 2021

Written and recorded by VleesAnker
Mixed and Mastered by Christian "Acheron" D'Onofrio (L.A.C.K, Insonus, Selvans) at Atrocity Exhibition Studios, Italy
Additional vocals on Tracks 1 and 2 by Chris la Strange
VleesAnker sigil redesign, border and layout by Marco Venter
Original VleesAnker sigil by Willow Ruby

Cover art: 'Medusa' by Franz Stuck, 1892

license

all rights reserved

tags

about

VleesAnker Cape Town, South Africa

VleesAnker gives impetus to an unraveling and eventual transcendence of the lower self.

Black Metal to stoke the blast furnace of the soul.

contact / help

Contact VleesAnker

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this album or account

If you like VleesAnker, you may also like: