1. |
bang is 'n dier
10:32
|
|
||
op die dromdroeë dorsvloer
versmoor jy jou enigste kans
hang jou hoop op aan ‘n draad
skote klap in 'n stofstraat.
bang is n dier
bang is n lettergreep
van 'n twee lettergreep woord
bang is 'n skuiwergat
'n koeël
'n kans
bang is 'n ratel
geweervuur
bang is kontak
sweet
dood
bang is niks
bang is 'n ondier
doodsmasker
lem in jou hand
bang en jy ken mekaar
bang en jy waardeer mekaar
bang is jy
drie kruise
twee skote
een graf
--"Bang is 'n Dier", AF van der Berg
|
VleesAnker Cape Town, South Africa
VleesAnker gives impetus to an unraveling and eventual transcendence of the lower self.
Black Metal to stoke the blast furnace of the soul.
Streaming and Download help
If you like VleesAnker, you may also like:
Bandcamp Daily your guide to the world of Bandcamp